|
Spaghetti Amatriciana
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 dun gesnyde ui -
6 stukke opgesnyde spek -
450g opgesnyde geskilde tamaties -
1 opgesnyde chili -
1? eetlepel olie -
340g spaghetti -
Parmesan
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verhit die olie en voeg die ui en spek by. Braai vir 5 minute. Gooi die ekstra olie af en voeg die tamaties en chili by. Meng goed. Kook die sous stadig vir 5 minute, sonder ′n deksel.
Kook intussen die spaghetti in soutwater vir 12 minute. Dreineer die water. Voeg daarna die sous bo-oor en besprinkel met vars Parmesan.
|
|
|